Sensako Bethlehem – 45.36 kWp

By August 28, 2018 Gallery

Die installasie het plaasgevind die week van 23-28 Augustus, Renenergy se personeel het hier opgedaag hulself voorgestel gesê wat hul gaan doen –  stapsgewys, eerstens gevra waar hul mag parkeer, hul toerusting en gereedskap stoor ens. Hierna het ons hul eintlik better min gesien en net af en toe gehoor, ek is deurentyd op hoogte van die vordering gehou, dit was wat my betref van die mees proffesionele werk wat hier gedoen is wat ek in ‘n lang tyd gesien het, ek sal hul enige tyd aanbeveel vir instellasie van solar.

Jan Cilliers, Seed Plant Manager

Leave a Reply